Share / Saam - Errieda du Toit - Signed Hardcover

R350.00

SHARE: A Century of South African Community Recipes

SAAM: 'n Eeu Van Suid-Afrikaanse Gemeenskapsresepte

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Description

Champion of South African home-cooking, Errieda du Toit set out to write a cookbook about the food we most love to eat and the culture of sharing these recipes in community cookbooks. Intrigued by our strong attachment to these dog-eared, food-stained recipes collections, she pored over 150 titles spanning a century.  SHARE is her tribute to this humble culinary source and a celebration of its collaborative spirit. It’s the first to deal specifically with the genre, and the result is a delightful, quirky and thoroughly modern homage that taps into our food memories in a unique way.
SHARE features a wide selection of recipes as generous, gracious and welcoming as the home cooks who shared them: the keepers (recipes known for their longevity), the never-fails (those epic recipes that never let you down), communal food for come-on-overs, retro classics and those defining dishes and bakes treasured as heritage food.
Bringing visual expression to Errieda’s vision,  SHARE is beautifully photographed, and wittily styled and designed to further capture the character and off-beat traits of the genre.

SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm 'n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.
In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is 'n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in 'n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind.Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.
Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 250 × 210 × 50 mm
Language

Afrikaans, English

crossmenu