Out of stock

Kalahari 19/05/2021

R550.00

Out of stock

Description

Jéan se Kulinêre kronkelpaaie neem ons in Mei na die Kalahari. Kom skop saam met ons die rooi sand op in die jagveld.
Ons omskep Jéan Deli vir ‘n aand lank in die spreekwoordelike Plek van die Vleisvreters.
Ons proe eers wyn saam met die verwelkomings-happies. Dit sal die keuse van jou wyne saam met jou ander geregte vergemaklik.
* ons gesels jagstories
* Ons gesels karkasse en vleissnitte
* Ons deel jagvleisresepte
* Wildssnitte, wors, en ander wildsprodukte sal op die aand te koop aangebied word
* Ons kan ongelukkig geen vegetariers akkommodeer nie en geen afwykings van die spyskaart kan hierdie keer gedoen word nie.
* Prys : R550 insluitend wynproe
* Uitgesluit. Drank en 10% diensfooi (op kos en drank)wat op die aand gehef sal word
* Wyne om huis toe te neem sal op die aand teen ‘n korting van 15% aan alle lede van hierdie Binnekring verkoop word.