Janét Shiraz

Liewe Ma Janét,

Om die matriarch van die de Villiers-familie se 80ste lewensjaar te herdenk, het ek hierdie kaalvoetwyn vir Ma gemaak. ‘n Eerlike wyn met die fyn geure van Leipoldt se viooltjies, die kompleksiteit van Opperman se ouma in kaneel & iemand, ja iemand in anys.

‘n Wyn met sterk ruggraat, ‘n aardsheid & tog ‘n fluweelsagtheid net soos Ma…

Gesondheid!

Met liefde,

Karin

xxx

Categories: ,

R165.00

Description

Additional information

Weight 1.5 kg